Lewende Trusts
Tinus Taute van die Transvaalse Landbou Unie het weer vir Coert en Kobus Oberholster, Besturende Direkteur van Treasury Trust Services, genooi om op Radio Pretoria verder te gesels oor trusts se rol in die boeregemeenskap. Coert vertel onder andere van 'n persoon wie se skoonfamilie die enigste trustees van haar trust is. Sy kan alles verloor!
Tinus Taute van die TLU gesels op Radio Pretoria met Coert en Kobus Oberholster, Besturende Direkteur van Treasury Trust Services.
Trusts vir Plase
Coert gesels met Karen Venter, eienares van die plaas Belvedere in die Pongola distrik. Karen se Pa het die plaas aan haar trust bemaak en sodoende verseker dat Karen se toekoms veilig is. Karen se Pa het nie van die Treoc Manier geweet nie andersins sou hy die plaas al na Karen se trust geskuif het terwyl hy gelewe het en sodoende baie geld aan onnodige kostes gespaar het.
Four houses in one year!
Coert talks to Rina Oosthuizen, a Treocian from Klerksdorp in South Africa.




